MEDIA

In the Media - RSG Monitor 9 September 2022

RSG Monitor 9 September 2022

RSG Monitor - Terwyl die wêreld maak reg vir 'n nuwe era in Brittanje ná die dood van koningin Elizabeth die Tweede, praat ons met 'n hedendaagse Daniël oor sy ervaring in die leeukuil, by wyse van spreke.
 
In ons woordrubriek hoor ons hoe 'n lugwaardin 400 passasiers met net 200 maaltye gelukkig kon hou.

LUISTER IN AFRIKAANS
CLICK READ THE FULL STORY BELOW FOR FULL DETAILS

contact details

Name: Mr. Daniel Janse van Rensburg

Business phone: +27 64 852 3583

Mobile: +27 64 852 3583

Email Enquiry: info@daniel.africa




RSG Monitor - 09 September 2022
Die wêreld maak reg vir 'n nuwe era in Brittanje ná die dood van koningin Elizabeth die Tweede. Ons praat met 'n hedendaagse Daniël oor sy ervaring in die leeukuil, by wyse van spreke. In ons woordrubriek hoor ons hoe 'n lugwaardin 400 passasiers met net 200 maaltye gelukkig kon hou.